| Modulekode | SAR 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Algemene beginsels van die sakereg (b) Grondwetlike aspekte (c) Beheer (besit en houerskap) (d) Eiendomsreg (insluitend mede-eiendom en deeltiteleiendom) (e) Beperkte saaklike regte (insluitend serwitute, beperkende voorwaardes, publieke serwitute, mineraalregte en saaklike sekerheidsregte) |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App